Frank Morgan

Frank Morgan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Francis Phillip Wuppermann
Geboorte (1890-06-01)1 Junie 1890
Sterfte 18 September 1949 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders George Wuppermann (1916–2003)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1916–1949
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frank Morgan (1 Junie 1890 – 18 September 1949) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Good Fairy (1935), Trouble for Two (1936), The Wizard of Oz (1939), en The Shop Around the Corner (1940).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search